Bespreking:Botswana
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Naam
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Botswana-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Botswana
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Naam
wysigHoekom is dit "Republiek Botswana" en nie "Republiek van Botswana" nie? Vir Suid-Afrika gebruik ons "Republiek van Suid-Afrika". Rooiratel (kontak) 06:19, 24 Februarie 2018 (UTC)
- Sover my kennnis strek is "Republiek van Suid-Afrika" 'n fout volgens Gebruiker:Geebee (op Taalkommisie) en "Republiek Botswana" is korrek! Groete! Oesjaar (kontak) 15:29, 24 Februarie 2018 (UTC)
- Hmm, volgens die grondwet is die amptelike naam Die "Republiek van Suid-Afrika". En dit sal sin maak dat ander lande se amptelike name die selfde is, "Republiek van ____" Rooiratel (kontak) 04:37, 27 Februarie 2018 (UTC)
- Ek sien SpesBona het die naam terug verander na "Republiek Botswana". Hoekom het jy dit gedoen? Kan iemand asseblief vir my verduidelik hoekom dit korrek is? Rooiratel (kontak) 04:55, 10 April 2018 (UTC)
- Hmm, volgens die grondwet is die amptelike naam Die "Republiek van Suid-Afrika". En dit sal sin maak dat ander lande se amptelike name die selfde is, "Republiek van ____" Rooiratel (kontak) 04:37, 27 Februarie 2018 (UTC)
- Dis net Namibië en Suid-Afrika wat as amptelike langnaam "Republiek van ..." het, volgens hul grondwette in Afrikaans. Hulle vorm dus die enigste uitsonderinge en vorm nie die reël nie. "Republiek van ..." is 'n foutiewe Anglisisme van die Engels. Al die ander lande is net "Republiek ...", soos Republiek Botswana, dit geld ook vir koninkryke. Groete. -- SpesBona 07:15, 10 April 2018 (UTC)
- So ver ek weet is Namibië en Suid-Afrika die enigste lande met 'n grondwet in Afrikaans. So dit lyk vir my asof dit die korrekte taalgebruik is. Jy sê hulle is uitsonderings van 'die reël', maar sê nie wat die reël is nie, en gee nie 'n bron vir die reël nie.– Hierdie ongetekende kommentaar is deur Rooiratel (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Hulle is die enigste lande met 'n Afrikaanse grondwet. Die reël is volgens die Taalkommissie. Gebruiker:Geebee100 van die Taalkommissie het reeds artikels volgens hierdie reël verander. Hier het hy die reël op facebook verduidelik. Groete. -- SpesBona 07:45, 10 April 2018 (UTC)
Hier is die teks wat op Facebook verskyn:
- K175 (bespreking | bydraes) 07:52, 10 April 2018 (UTC)
- Dankie SpesBona en K175. Rooiratel (kontak) 08:11, 10 April 2018 (UTC)