Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2020
Sperdatum: |
---|
17 Desember 2019 |
- Ondersteun – Tegnies die moeilikste artikel wat ek nog geskryf het! Sal van die rooi skakels blou maak! Miskien 'n bietjie kort. Groete! Oesjaar 20:25, 17 November 2019 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel 05:30, 19 November 2019 (UTC)
- Ondersteun – Baie dankie vir die harde werk, Deon! Groete. -- SpesBona 20:30, 25 November 2019 (UTC)
- Ondersteun – Dit kan werk! Aliwal2012 06:59, 11 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Vreeslik interessant – Kaapwa1 19:32, 11 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert 08:47, 12 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka 19:42, 12 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Charlielv55 19:21, 18 Desember 2019
Wikipedia:Voorbladartikel week 1 2020 – Groete. -- SpesBona 20:35, 29 Desember 2019 (UTC)
Sperdatum: |
---|
25 Desember 2019 |
- Ondersteun – Dalk een van ons beste artikels oor 'n sportspan. Die artikel is na aanleiding van die voorbladartikels All Blacks en Springbokke uitgebrei. Hy bevat nou die volledige geskiedenis van die span, waar die Australiese kleure, embleem en naam vandaan kom en beskryf hul tuisstadions dwarsdeur Australië (wat al tydens rugbywêreldbekertoernooie ingespan is). Hul agteruitgang in onlangse jare is egter teleurstellend; die Wallabies word blykbaar tussen Nieu-Seeland en Suid-Afrika gekneus. Groete. -- SpesBona 20:30, 25 November 2019 (UTC)
- Ondersteun – Na 'n paar verbeteringe van my kant af. Oesjaar 18:50, 11 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert 06:51, 13 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 (kontak) 08:43, 17 Desember 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 2 2020 – Groete. -- SpesBona 20:36, 5 Januarie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
14 Desember 2019 |
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 06:07, 14 November 2019 (UTC)
- Ondersteun – Charlielv55
- Ondersteun – Uitstekende artikel, het lankal vir hom gewag! Groete. -- SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 06:46, 13 Desember 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 3 2020 Groete. -- SpesBona 20:36, 12 Januarie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
25 Desember 2019 |
- Ondersteun – Dalk een van ons beste artikels oor 'n sportspan. Die artikel is na aanleiding van die voorbladartikels All Blacks en Springbokke uitgebrei. Hy bevat nou die volledige geskiedenis van die span, waar die Engelse kleure, embleem en naam vandaan kom en beskryf hul tuisstadion Twickenham in Londen (wat al tydens rugbywêreldbekertoernooie ingespan is). Engeland is tot dusver die enigste rugbyspan van die Noordelike Halfrond wat die Webb Ellis-beker omhoog kon hou. Engeland het al mooi toernooie soos die Rugbywêreldbeker 2015 gehuisves! Groete. -- SpesBona 20:30, 25 November 2019 (UTC)
- Ondersteun – Goed gedoen Sören! Oesjaar 04:53, 2 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert 06:50, 13 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun en geproeflees vir taalfoute – Aliwal2012 08:43, 19 Desember 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 4 2020 – Groete. -- SpesBona 20:35, 19 Januarie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
11 Januarie 2020 |
- Ondersteun – Afrikaanse artikel uit die boonste rakke. Anoniem (wie is jy?)
- Ondersteun – Rooiratel 06:22, 11 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Gebruiker:Voyageur, daar is twee vrae op die besprekingsblad. Groete! Oesjaar 18:24, 11 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Uitstekende artikel, het lankal vir hom gewag! Groete. -- SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 06:45, 13 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Uitmuntend! Charlielv55 09:03, 13 Desember 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 5 2020 – Groete. -- SpesBona 22:34, 26 Januarie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
15 Januarie 2020 |
- Ondersteun – Dalk een van ons beste artikels oor 'n sportspan. Die artikel is na aanleiding van die voorbladartikels All Blacks en Springbokke uitgebrei. Hy bevat nou die volledige geskiedenis van die span, waar die Franse kleure, embleem en naam vandaan kom en beskryf hul tuisstadions dwarsdeur Frankryk (wat al tydens rugbywêreldbekertoernooie ingespan is). Frankryk is een van die groot gunstelinge in die Noordelike Halfrond om die Webb Ellis-beker omhoog te hou. Frankryk sal die komende Rugbywêreldbeker 2023 huisves! Groete. -- SpesBona 20:30, 25 November 2019 (UTC)
- Ondersteun en geproeflees vir moontlike taalfoute – Aliwal2012 08:55, 3 Januarie 2020
Wikipedia:Voorbladartikel week 6 2020 – Groete. -- SpesBona 20:34, 2 Februarie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
25 Desember 2019 |
- Ondersteun – Baie interessante en belangrike onderwerp. :) Groete. -- SpesBona 20:30, 25 November 2019 (UTC)
- Ondersteun – Gaan 'n bietjie opgewondenheid veroorsaak in die Afrikaanse gemeenskap... Groete! Oesjaar 10:54, 10 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Ruim artikel dek die onderwerp volledig. Gaan ons die illustrasies eerder verskuil wanneer dit op die voorblad geplaas word? --Aliwal2012 07:21, 11 Desember 2019 (UTC)
- Kommentaar Ek dink nie illustrasies moet verskuil word nie. Die illustrasies in die artikel is belangrik en moet ingesluit woord. – K175 (skil 'n appeltjie) 16:25, 6 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 16:25, 6 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun − Voyageur (kontak) 18:37, 6 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 7 2020 – Groete, --Aliwal2012 (kontak) 22:48, 7 Februarie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
8 Februarie 2020 |
Gemeenskap, ek lê hierdie artikel voor vir aanvaarding as 'n voorbladartikel! Groete! Oesjaar 18:32, 11 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel 08:48, 12 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Knap gedaan, Deon! Groete. -- SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert 06:47, 13 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 08:54, 17 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Charlielv55 19:18, 18 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 15:40, 6 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 16:26, 6 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 8 2020 – Groete, --Aliwal2012 (kontak) 19:51, 9 Februarie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
8 Februarie 2020 |
- Ondersteun – Artikel oor 'n interessante onderwerp en myns insiens geskik vir ons voorblad. Groete. -- SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Ek gaan akkoord met SpesBona se kommentaar. Groete. Gebruiker:Charlielv55
- Ondersteun – Rooiratel 08:47, 13 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 15:41, 6 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 16:27, 6 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun − Voyageur (kontak) 18:35, 6 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 9 2020 – Groete, --Aliwal2012 (kontak) 19:56, 14 Februarie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
15 Februarie 2020 |
- Ondersteun – Hierdie artikel dek myns insiens al die feite van 'n stad met hierdie grootte en bevolking, dus is dit klaar vir voorbladstatus. Groete. -- SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert 06:48, 13 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel 08:47, 13 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun - Die artikel is in goeie staat.- Kaapwa1 (kontak) 14:37, 15 Januarie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Oesjaar 07:33, 5 Februarie 2020
- Ondersteun - Charlie 08:14, 5 Februarie 2020
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 16:34, 6 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 10 2020 – dankie vir u stem, --Aliwal2012 (kontak) 19:56, 14 Februarie 2020 (UTC)
- Ingesluit i.p.v. Libië vir hierdie week.
Wikipedia:Voorbladartikel week 11 2020
Sperdatum: |
---|
22 Februarie 2020 |
- Ondersteun – Artikel oor 'n interessante onderwerp en myns insiens geskik vir ons voorblad. Groete. -- SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Baie goeie en interessante voorbladartikel. Net wat Afrikaans nodig het! Charlie
- Ondersteun – Rooiratel 08:47, 13 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 15:41, 6 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 16:28, 6 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun − Voyageur (kontak) 18:36, 6 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 12 2020 Groete. --Aliwal2012 (kontak) 16:08, 23 Februarie 2020 (UTC)
- Dalk een week later met die Italianers tussenin? Groete. -- SpesBona 20:30, 23 Februarie 2020 (UTC)
- Jammer SpesBona, die eerste opening vir dit is nou week 16. − Aliwal2012 16:36, 24 Februarie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
22 Februarie 2020 |
- Ondersteun – Puik artikel deur – raai maar – Burgert! :) Ek moet maar net weer begin om al die tennisspelers gereeld te hersien. ;) Groete. -- SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun − Dankie SpesBona! Jy't my oortuig - "Feddie" is sekerlik die beste sportsman van alle tye! :) – Charlie 08:14, 5 Februarie 2020
- Ondersteun aangesien hy nou in die land is! – Aliwal2012 23:37, 4 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 16:32, 6 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Dumbassman (kontak) 21:04, 7 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 13 2020 Groete. --Aliwal2012 (kontak) 16:08, 23 Februarie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
22 Februarie 2020 |
- Ondersteun – Nog 'n uitstekende artikel deur ~ Burgert! :) Groete. -- SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel 08:47, 13 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 08:54, 17 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Oesjaar 07:32, 5 Februarie 2020
- Ondersteun − Charlie 08:14, 5 Februarie 2020
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 16:30, 6 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 14 2020 Groete. --Aliwal2012 5 Maart 2020
Sperdatum: |
---|
22 Februarie 2020 |
- Ondersteun – Die artikel is na aanleiding van die voorbladartikels All Blacks en Springbokke uitgebrei. Hy bevat nou die volledige geskiedenis van die span, waar die Italiaanse kleure, embleem en naam vandaan kom en beskryf hul tuisstadions dwarsdeur Italië (wat tot dusver nog nie 'n rugbywêreldbekertoernooi kon huisves nie). Veral hul aansluiting by die Sesnasies is natuurlik belangrik. Veral die nabyheid van die Italiaanse rugbystreek aan die Franse s'n is baie interessant. Dele van die artikel is uit Frans vertaal, derhalwe inhoud wat die Engelse artikel nie bevat nie! Groete. -- SpesBona 10:30, 9 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun en geproeflees vir moontlike taalfoute – Aliwal2012 08:55, 3 Januarie 2020
- Kommentaar Ek dink ons kan maar die sportvoorblaaie ophoop, sodat dit later byderhand is indien geen ander kandidate gereed is nie. – K175 16:33, 6 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 16:53, 20 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun − Voyageur (kontak) 23:17, 20 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun − Briljant! Charlielv55 12:31, 21 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun − Aliwal2012 16:36, 23 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 15 2020 Groete. -- Aliwal2012 5 Maart 2020
Sperdatum: |
---|
22 Februarie 2020 |
- Ondersteun – Hierdie artikel dek myns insiens al die feite van 'n stad met hierdie grootte en bevolking, dus is dit klaar vir voorbladstatus. − SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel 08:47, 13 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 08:54, 17 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun − Charlie 08:14, 5 Februarie 2020
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 16:37, 6 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 16 2020 Groete. --Aliwal2012 5 Maart 2020
Sperdatum: |
---|
1 Maart 2020 |
- Ondersteun − Mooi artikel geskryf deur J.E.H. Grobler en hier geplaas en versorg deur Gebruiker:Burgert Behr. Oesjaar (kontak) 08:52, 7 Februarie 2020 (UTC)
- Gekant – 'n Goeie artikel, maar dit beskryf net voorlaaiers wat gebruik was in die Groot Trek. 'n Voorlaaier is net 'n tipe vuurwapen en is wêreldwyd gebruik. Daar is baie vermiste inligting in die artikel. - Rooiratel (kontak) 12:28, 7 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun − Aliwal2012 (kontak) 20:36, 7 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Dumbassman (kontak) 21:04, 7 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun − Baie goed! Charlielv55 12:32, 21 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun − Knap gedaan! Groete. -- SpesBona 20:30, 23 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun − Uitstekende en oorspronklike artikel. ~ Burgert 11:28, 24 Februarie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 17 2020 Groete. --Aliwal2012 5 Maart 2020
- Vraag − Kan enige bydraer vir ons 'n duideliker foto of skets v.d. geweer byvoeg vir die beoogde voorbladpoging? Dankie, --Aliwal2012 11:30, 5 Maart 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
16 Maart 2020 |
- Ondersteun − Nog 'n uitstekende artikel deur Burgert Behr met vertaalde sketse! So na my hart! Goed gedoen! Oesjaar 11:36, 21 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun − Charlielv55 12:30, 21 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun − Aliwal2012 16:36, 23 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun − Groete. SpesBona 20:30, 23 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun − Definitief Dumbassman (kontak) 07:57, 24 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 04:59, 4 Maart 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 18 2020 Groete. --Aliwal2012 13:52, 20 Maart 2020
Sperdatum: |
---|
19 Maart 2020 |
- Ondersteun – Dalk een van ons beste artikels oor 'n sportspan. Die artikel is na aanleiding van die voorbladartikels All Blacks en Springbokke uitgebrei. Hy bevat nou die volledige geskiedenis van die span, waar die Skotse kleure, embleem en naam vandaan kom en beskryf hul tuisstadion Murrayfield in Edinburg (wat al tydens rugbywêreldbekertoernooie ingespan is). Skotland en Wallis lyk myns insiens die beste, omdat hulle nou baie omvangryk is en baie geskiedenis, maar ook ander dinge bevat. Dele van die artikel is uit Frans vertaal, derhalwe inhoud wat die Engelse artikel nie bevat nie! Groete. -- SpesBona 20:34, 1 Maart 2020 (UTC)
- Kommentaar – Nadat die Italiaanse eweknieë goed aanvaar is en ek met Aliwal2012 oor die sportartikels ooreengekom het ("al om die vier weke"). Groete. -- SpesBona 20:34, 1 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 08:10, 2 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Charlielv55 (kontak) 18:34, 5 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun − Aliwal2012 14:50, 16 Maart 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 19 2020 Groete. --Aliwal2012 (kontak) 08:52, 18 April 2020
Sperdatum: |
---|
3 Mei 2020 |
- Ondersteun – Puik artikel geskep deur Puvircho en uitgebrei deur Voyageur. Groete. -- SpesBona 20:30, 23 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun − Aliwal2012 10:51, 24 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun − Mens sal seker net iets aan al die rooi skakels moet doen. ~ Burgert (kontak) 11:30, 24 Februarie 2020 (UTC)
Ondersteun – Charlielv55 (kontak) 12:07, 24 Februarie 2020 (UTC)- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 07:57, 5 Maart 2020 (UTC)
- Kommentaar − Artikel bevat te veel rooi skakels van belangrike mense en onderwerpe. Ek het dit probeer gereed kry vir die voorblad, maar dit gaan nie goed af nie! Daar is ook geen treffende voorbladbeeld beskikbaar nie, ons wil seker nie die halfgekoude swart appel daar sien nie?
- Kan enige iemand asb werk maak hiervan, anders land dit in die asblik! Groete -- Aliwal2012 12:21, 24 April 2020 (UTC)
- Die Apple-Wikipedia-span is reeds besig met redigeerwerk - die taak sal egter tyd neem. Ek vrees dat die hele artikel herskryf moet word - dit is iets wat ek graag as spanwerk met kollegas wil doen (= mense wat Apple se harde- en sagteware gebruik, Kaliforniese en/of Russiese spesialiste wat vir ons 'n egte voorbladartikel kan skep). Ons sal aandag gee aan Apple-hardeware vir professionele en privaat gebruik. Ek verstaan ook glad nie hoekom die Engelsmedium-Wikipedia 7 (sewe) verwysings nodig het om te bewys dat Apple Inc. se Europese filiaal in Ierland gesetel is nie. Voyageur (kontak) 18:13, 24 April 2020 (UTC)
- Dankie Voyageur, ons waardeer jou inset/antwoord hieroor! -- Aliwal2012 09:16, 25 April 2020 (UTC)
- Die Apple-Wikipedia-span is reeds besig met redigeerwerk - die taak sal egter tyd neem. Ek vrees dat die hele artikel herskryf moet word - dit is iets wat ek graag as spanwerk met kollegas wil doen (= mense wat Apple se harde- en sagteware gebruik, Kaliforniese en/of Russiese spesialiste wat vir ons 'n egte voorbladartikel kan skep). Ons sal aandag gee aan Apple-hardeware vir professionele en privaat gebruik. Ek verstaan ook glad nie hoekom die Engelsmedium-Wikipedia 7 (sewe) verwysings nodig het om te bewys dat Apple Inc. se Europese filiaal in Ierland gesetel is nie. Voyageur (kontak) 18:13, 24 April 2020 (UTC)
- Kommentaar – Jammer vir die omstandighede! Groete. -- SpesBona 21:00, 28 April 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 20 2020 Groete. --Aliwal2012 12:45, 3 Mei 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
17 April 2020 |
- Ondersteun – Afrikaanse artikel uit die boonste rakke. Charlielv55 (kontak) 11:32, 17 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 07:40, 26 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 19:18, 14 April 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aangesien nou ook die Britse geskiedenis en sport daargestel is. Groete. -- SpesBona 20:30, 15 April 2020 (UTC)
- Ondersteun – I say, I say old chap! Oesjaar (kontak) 07:00, 18 April 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 21 2020 (vorentoe geskuif) Groete. -- Aliwal2012 12:45, 16 Mei 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
23 Maart 2020 |
- Ondersteun – Een van Morne se uitstekende artikels. Groete. -- SpesBona 20:30, 23 Februarie 2020 (UTC)
- Kommentaar – Die hooffoto in die inligtingskassie ontbreek (rooi skakel) en moet eers reggestel word. --Aliwal2012(kontak) 11:02, 24 Februarie 2020 (UTC)
- Kommentaar – Daar is nou 'n foto. ~ Burgert (kontak) 11:48, 24 Februarie 2020 (UTC) [dankie! A]
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 11:34, 24 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun – 'n onvoorwaardelike, onbevooroordeelde en nugtere ja. Ook deel van ons geskiedenis – al is dit 'n Engelsmediumskool. Charlielv55 (kontak) 12:06, 24 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Goed gedoen. Oesjaar (kontak) 15:36, 24 Februarie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 04:59, 4 Maart 2020 (UTC)
- Gekant – Ek is gekant teen die idee van 'n Engels-medium skool in 'n Nederlangstalige kolonie. – K175 (skil 'n appeltjie) 07:56, 5 Maart 2020 (UTC)
- Kommentaar – @K175: Ai tog! Die stemming hier gaan oor of die wiki-artikel op standaard is vir voorbladstatus, nie of jy van die idee van die skool hou nie! --Aliwal2012(kontak) 10:42, 5 Maart 2020
- Kommentaar – @Aliwal2012: Sê dit vir die mense wat teen Orania stem. - Rooiratel (kontak) 08:47, 5 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 (kontak) 21:09, 16 Maart 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 22 2020 Groete. --Aliwal2012 15:27, 3 Mei 2020
Sperdatum: |
---|
17 April 2020 |
- Ondersteun – Dalk een van ons beste artikels oor 'n sportspan. Die artikel is na aanleiding van die voorbladartikels All Blacks en Springbokke uitgebrei. Hy bevat nou die volledige geskiedenis van die span, waar die Walliese kleure, embleem en naam vandaan kom en beskryf hul tuisstadion Millenium in Cardiff (wat al tydens rugbywêreldbekertoernooie ingespan is). Wallis en Skotland lyk myns insiens die beste, omdat hulle nou baie omvangryk is en baie geskiedenis, maar ook ander dinge bevat. Ek hou ook van die prente, veral die Prins van Wallis se vere en ou spanfoto's. Groete. -- SpesBona 21:15, 7 April 2020 (UTC)
- Ondersteun – Charlielv55 (kontak) 12:26, 11 April 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 06:25, 18 April 2020 (SA)
Wikipedia:Voorbladartikel week 23 2020 Groete. -- Aliwal2012 19:01, 22 Mei 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
1 April 2020 |
- Ondersteun – Waarskynlik Kaapstad se bekendste baken, uitgebrei deur Burgert Behr. Groete. -- SpesBona 22:34, 1 Maart 2020
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 04:58, 4 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Kan iemand dalk net die rooi skakels na voorstede skep? Goed gedoen Burgert! Groete! Oesjaar 07:43, 4 Maart 2020
- Kommentaar – Ek kon een rooi skakel verbeter– Witteboomen. Die ander paar is nie voorstede nie; Boulders, Constantianek, Ceciliapark kom nie op StatsSA se sensusdata van 2011 voor nie. Op Googlekaarte lyk dit soos toegangshekke na die park. --Aliwal2012 10:18, 5 Maart 2020 (SA)
- Ondersteun – Aliwal2012 23:50, 5 Maart 2020 (SA)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 09:57, 5 Maart 2020
- Ondersteun – Charlielv55 (kontak) 18:36, 5 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Oesjaar (kontak) 10:07, 26 Maart 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 24 2020 Groete. --Aliwal2012 20:35 22 Mei 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
11 April 2020 |
- Ondersteun – Baie interessante artikel, vertaal deur Burgert Behr. Groete. -- SpesBona 18:15, 12 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Charlielv55 (kontak) 19:18, 12 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 05:57, 13 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 10:25, 28 Maart 2020 (SA)
- Ondersteun – Weereens goed gedoen! Oesjaar (kontak) 12:23, 6 April 2020 (UTC)
- Ondersteun − Voyageur (kontak) 15:11, 7 April 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 25 2020 Groete. -- Aliwal2012 08:00, 23 Mei 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
13 April 2020 |
- Ondersteun – Baie interessante artikel deur Voyageur met pragtige foto's. Ook nie te lank of te kort nie. Charlielv55 (kontak) 13:30, 13 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 19:15, 19 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 07:40, 26 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 10:25, 28 Maart 2020 (SA)
- Ondersteun – Lekker Voya! Oesjaar (kontak) 12:24, 6 April 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 26 2020 Groete. -- Aliwal2012 12:45, 3 Mei 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
20 Mei 2020 |
- Ondersteun – Volledige geskiedenis van die span, waar die Argentynse kleure, embleem en naam vandaan kom en beskryf hul tuisstadions dwarsdeur Argentinië (wat tot dusver nog nie 'n rugbywêreldbekertoernooi kon huisves nie). Veral hul aansluiting by die Rugbykampioenskap is natuurlik belangrik. Let op hul wenrekord teenoor al die ander Suid-Amerikaanse spanne. Groete. -- SpesBona 20:30, 25 November 2019 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 08:24, 18 April 2020 (UTC)
- Ondersteun – Charlielv55 (kontak) 20:49, 26 April 2020 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 09:09, 5 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 17:15, 8 Mei 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 27 2020 -- Aliwal2012 10:43, 22 Mei 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
19 April 2020 |
- Ondersteun – Goeie artikel wat goed vergelyk met die ou voorbladartikel Skotland. Groete. -- SpesBona 19:15, 19 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 07:40, 26 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Charlielv55 (kontak) 09:29, 26 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 11:51, 26 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 10:25, 28 Maart 2020 (SA)
- Ondersteun – Groete! Oesjaar (kontak) 07:04, 18 April 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 28 2020 -- Aliwal2012 10:43, 8 Mei 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
19 April 2020 |
- Ondersteun – Baie interessante artikel, vertaal deur Burgert Behr. Groete. -- SpesBona 19:15, 19 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 07:40, 26 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Charlielv55 (kontak) 09:25, 26 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 10:25, 28 Maart 2020 (SA)
- Ondersteun – Nog eens: goed gedoen! Oesjaar (kontak) 12:25, 6 April 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 29 2020 -- Aliwal2012 11:54, 11 Junie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
19 April 2020 |
- Ondersteun – Soos al belowe uitgebrei uit die Engelse wiki, maar ook met inhoud wat nie daar bestaan nie. Botswana is een van Afrika se oudste en mees stabiele demokrasieë en boonop 'n veilige plek vir olifante! Groete. -- SpesBona 19:15, 19 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 07:40, 26 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Botswana is 'n hedendaagse Eden! Charlielv55 (kontak) 09:27, 26 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 11:51, 26 Maart 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 10:25, 28 Maart 2020 (SA)
- Ondersteun – Lekker man lekker! Oesjaar (kontak) 07:02, 18 April 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 30 2020 -- Aliwal2012 11:54, 11 Junie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
8 Junie 2020 |
- Ondersteun – Dit kan seker doen met 'n bietjie meer beelde en minder rooi skakels; maar oor die algemeen lyk dit goed. – Rooiratel (kontak) 13:00, 28 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Alreeds baie verbeter deur myself, eerste keer wat ek gesien het hoe swak vertalers is... Groete! Oesjaar (kontak) 20:17, 28 Mei 2020 (UTC) Naskrif: Hier is 'n moerse klomp werk nodig om die rekenaar vertaling te verbeter. Hulp word benodig. Oesjaar (kontak) 07:10, 29 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 19:35, 31 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 06:28, 4 Junie 2020 (UTC) Het self verbeter aan die artikel. Nog afronding nodig maar heelwat beter.
- Ondersteun – Charlielv55 (kontak) 09:57, 4 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – skaaf maar nog daaraan, dis 'n lang artikel! -- Aliwal2012 10:43, 4 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun - Kaapwa1 (kontak) 10:33, 15 Junie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 31 2020 Groete, -- Aliwal2012 10:56, 8 Junie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
7 Junie 2020 |
- Ondersteun – Bevat nou die volledige geskiedenis van die span, die stryd – maar ook die samewerking tussen Noord-Ierland en die Republiek Ierland – en beskryf hul tuisstadion Aviva in Dublin. Die Ierse rugbyspan beslis egter min rugbywedstryde in die noorde. Interessant fokus die Engelse artikel nie so sterk op die Ierse samewerking nie. Groete. -- SpesBona 10:30, 9 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – ons plaas 'n sportvoorblad elke vierde week. Aliwal2012 20:32, 29 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 06:28, 4 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun - Charlielv55 (kontak) 09:57, 4 Junie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 32 2020 Groete, -- Aliwal2012 12:00, 11 Junie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
6 Mei 2020 |
- Ondersteun - uitstekende artikel deur Voyageur, met pragtige foto's. Is daar 'n mooier land in die wêreld as Italië? Wragtig nie! Charlielv55 (kontak) 12:12, 6 April 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 15:05, 6 April 2020 (SA)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 11:51, 7 April 2020 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 21:15, 7 April 2020 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 09:08, 5 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 17:15, 8 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Oesjaar (kontak) 20:34, 24 Mei 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 33 2020 Groete, -- Aliwal2012 11:54, 11 Junie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
28 Mei 2020 |
- Ondersteun – Ruimteartikel, oorspronklik deur myself geskep, en – baie belangriker – Burgert Behr het die Engelse voorbladartikel vertaal. Groete. -- SpesBona 18:05, 14 April 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 10:32, 16 April 2020 (UTC)
- Ondersteun – Altyd mal oor ruimte artikels! Oesjaar (kontak) 07:07, 18 April 2020 (UTC)
- Ondersteun – Charlielv55 (kontak) 20:48, 26 April 2020 (UTC)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 17:15, 8 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 00:50, 23 Mei 2020 (SA)
Wikipedia:Voorbladartikel week 34 2020 Groete, -- Aliwal2012 11:54, 11 Junie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
5 Junie 2020 |
- Ondersteun – Is daar 'n mooier land in die wêreld as Italië? Wragtig nie! Charlielv55 (kontak) 13:48, 8 April 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 10:32, 16 April 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aangesien nou ook die Italiaanse geskiedenis daargestel is. Groete. -- SpesBona 18:00, 16 April 2020 (UTC)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 17:15, 8 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 00:50, 23 Mei 2020 (SA)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 09:50, 30 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 06:28, 4 Junie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 35 2020 Groete, -- Aliwal2012 1:26, 11 Junie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
25 Mei 2020 |
- Ondersteun – Puik artikel deur, raai maar, Burgert Behr! :) Groete. -- SpesBona 18:05, 14 April 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 10:32, 16 April 2020 (UTC)
- Ondersteun – Charlielv55 (kontak) 20:48, 26 April 2020 (UTC)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 17:15, 8 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 00:50, 23 Mei 2020 (SA)
- Ondersteun – Voorwaar n indrukwekkende stuk werk! Oesjaar (kontak) 20:17, 24 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun − Voyageur (kontak) 09:47, 25 Mei 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 36 2020 Groete, -- Aliwal2012 11:54, 11 Junie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
14 Junie 2020 |
- Ondersteun – Bevat nou die volledige geskiedenis van die span, waar die Amerikaanse kleure, embleem en naam vandaan kom en beskryf hul tuisstadions dwarsdeur die VSA. Veral hul geskiedenis met tydperke van goeie rugby (goud in beide die Olimpiese Somerspele 1920 en 1924), maar ook sterk agteruitgang, is baie interessant! Myns insiens die grootste verrassing van die artikelsreeks, veral te danke aan die goeie Engelse artikel. Die ou spanfoto van die Rugbywêreldbeker 1991 is blykbaar skaars. Groete. -- SpesBona 10:30, 9 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – ons plaas 'n sportvoorblad elke vierde week -- Aliwal2012 20:32, 29 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 09:50, 30 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 06:28, 4 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Charlielv55 (kontak) 09:57, 4 Junie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 37 2020 Groete, -- Aliwal2012 11:54, 11 Junie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
7 Augustus 2020 |
- Ondersteun – Lyk goed vir my. Groete. -- SpesBona 21:15, 15 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Tjir. ~ Burgert (kontak) 21:31, 15 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 06:35, 16 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Voyageur (kontak) 10:00, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Daar is ook reeds 'n mooi voorbladfoto beskikbaar vir daai week. Aliwal2012 13:47, 27 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 13:55, 27 Julie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 38 2020 Groete, -- Aliwal2012 12:00, 4 Augustus 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
16 Junie 2020 |
- Ondersteun – Iemand wat 'n groot invloed op die wêreld gehad het... Kort nog 'n bietjie proeflees. Groete! Oesjaar (kontak) 20:17, 28 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 19:35, 31 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 14:00, 3 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 06:28, 4 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Charlielv55 (kontak) 09:57, 4 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 11:10, 5 Junie 2020 (SA)
- Ondersteun – Goeie artikel! --Lefcentreright (kontak) 09:55, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Voyageur (kontak) 10:05, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Ek sien 'n klompie taalgoggas en die inleiding is effens kort, maar dit lyk na 'n goeie artikel. ~ Burgert (kontak) 10:07, 17 Julie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 39 2020 Groete, -- Aliwal2012 19:37, 17 Julie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
29 Junie 2020 |
- Ondersteun – Ietsie anders as die gewone, goed vertaal deur Charlielv55. ~ Burgert (kontak) 10:21, 29 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Artikel lyk goed en die boek is uitstekend. Dankie Dumbassman (kontak) 21:20, 29 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 19:35, 31 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 14:00, 3 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 06:28, 4 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 09:25, 5 Julie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 40 2020 Groete, -- Aliwal2012 12:51, 8 Julie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
22 Julie 2020 |
- Ondersteun – Kom ons voltooi die dosyn en bring nog die Dapper Bloeisels op ons voorblad, dalk dié opkomende span in die rugbywêreld. Hulle is natuurlik bekend vir die sege oor Suid-Afrika tydens die Rugbywêreldbeker 2015, maar ook hul skoonskip poelfase tydens hul tuistoernooi in Rugbywêreldbeker 2019, wat in die kwarteindstryd deur die Springbokke gekelder is. Japan is die eerste Vlak 2-span om 'n rugbywêreldbekertoernooi aan te bied en nes Kanada die enigste Vlak 2-span om by elke toernooi te verskyn. Met Japan as voorbladartikel sal ons van elke vasteland ten minste een nasionale rugbyspan op voorbladstatus hê. Groete. -- SpesBona 22:15, 15 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel 06:12, 17 Desember 2019 (UTC)
- Ondersteun – Charlielv55 (kontak) 06:26, 5 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 11:10, 5 Junie 2020 (SA)
- Ondersteun – Voyageur (kontak) 10:06, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 17:43, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Lefcentreright (kontak) 18:27, 17 Julie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 41 2020 Groete. -- SpesBona 15:51, 23 Julie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
17 Julie 2020 |
- Ondersteun – Soos al belowe is hierdie artikel uit die drie tale Duits, Engels én Nederlands vertaal. Ek hoop maar die moeite was suksesvol. Groete. -- SpesBona 21:45, 4 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Charlielv55 (kontak) 06:25, 5 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 11:10, 5 Junie 2020 (SA)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 09:25, 8 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Oesjaar (kontak) 09:10, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Voyageur (kontak) 09:56, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 10:08, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 17:41, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Dumbassman (kontak) 18:01, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Lefcentreright (kontak) 18:25, 17 Julie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 42 2020 Groete, -- Aliwal2012 12:51, 18 Julie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
17 Julie 2020 |
- Ondersteun – Baie interessante artikel, vertaal deur Burgert Behr. Groete. -- SpesBona 21:45, 4 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Charlielv55 (kontak) 06:25, 5 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 11:10, 5 Junie 2020 (SA)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 09:25, 8 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 09:26, 5 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Oesjaar (kontak) 09:11, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Voyageur (kontak) 10:06, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 17:42, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Dumbassman (kontak) 18:01, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Lefcentreright (kontak) 18:26, 17 Julie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 43 2020 Groete, -- Aliwal2012 12:51, 18 Julie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
6 Augustus 2020 |
- Ondersteun – Die artikel is na aanleiding van hul rugby-eweknie (en voorbladartikel), die Australiese nasionale rugbyspan (die Wallabies), uitgebrei. Dit beskryf die volledige geskiedenis van die span, waar die kleure en embleem vandaan kom, asook hul tuisstadions dwarsdeur Australië (wat al tydens verskeie krieketwêreldbekertoernooie ingespan is). Australië het die krieketwêreldbekertrofee al vyf keer omhoog gehou, meer as enige ander land. Australië het (saam met Nieu-Seeland) al mooi toernooie soos die Krieketwêreldbeker 1992 en Krieketwêreldbeker 2015 gehuisves. Australië en Engeland het in 1877 in die eerste toetswedstryd nog teen mekaar te staan gekom (waaruit later die Asreeks ontstaan het). Groete. -- SpesBona 21:00, 6 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Dumbassman (kontak) 15:14, 7 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Voyageur (kontak) 09:58, 17 Julie 2020 (UTC)
- Kommentaar – Die artikel is vandag verder uitgebrei. Groete. -- SpesBona 18:00, 29 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Na proeflees en verbeteringe is dit nou reg! Groete! Oesjaar (kontak) 19:52, 3 Augustus 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 44 2020 Groete, -- Aliwal2012 18:43, 9 Augustus 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
25 Julie 2020 |
- Ondersteun – Baie interessante artikel, vertaal deur Burgert Behr. Groete. -- SpesBona 19:15, 25 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 06:37, 26 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 09:25, 5 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Daai was die dae... Oesjaar (kontak) 09:19, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Goeie beroepsvoorligting ;) Voyageur (kontak) 10:04, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Dumbassman (kontak) 18:02, 17 Julie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 45 2020 Groete, -- Aliwal2012 13:38, 27 Julie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
8 Junie 2020 |
- Ondersteun – Artikel deur my oor 'n interessante onderwerp volgens my. ~ Burgert (kontak) 08:57, 25 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Altyd 'n voorreg om jou artikels te lees! Groete! Oesjaar (kontak) 09:12, 25 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Voyageur (kontak) 09:46, 25 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 11:11, 25 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Ruimteartikels altyd! Groete. -- SpesBona 19:35, 31 Mei 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 11:16, 2 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 06:28, 4 Junie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Charlielv55 (kontak) 09:57, 4 Junie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 46 2020 Groete, -- Aliwal2012 11:54, 11 Junie 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
10 Augustus 2020 |
- Ondersteun – Die artikel is na aanleiding van hul rugby-eweknie (en voorbladartikel), die Engelse nasionale rugbyspan, uitgebrei. Dit beskryf die beheerliggaam, die volledige geskiedenis van die span, waar die Engelse kleure en embleem vandaan kom, hul tuisstadions dwarsdeur Engeland (wat al tydens verskeie krieketwêreldbekertoernooie ingespan is) en bevat die rekords in al drie vorme van die spel teen die teenstanders van Engeland tot op hede. Engeland is die mees onlangse krieketspan om die krieketwêreldbekertrofee omhoog te hou (ná die Krieketwêreldbeker 2019). Engeland het die toernooi al vyf keer gehuisves, meer as enige ander land, met die Londense Lord’s wat die eindstryd ook vyf keer aangebied het (veral die geskiedkundige van 2019 sal krieketaanhangers vir altyd onthou!). Engeland en Australië het in 1877 in die eerste toetswedstryd nog teen mekaar te staan gekom (waaruit die Asreeks later ontstaan het). Groete. -- SpesBona 21:00, 6 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Voyageur (kontak) 10:01, 17 Julie 2020 (UTC)
- Kommentaar – Die artikel is vandag verder uitgebrei. Groete. -- SpesBona 18:15, 22 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 14:25, 23 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 13:55, 27 Julie 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 47 2020 Groete, -- Aliwal2012 18:39, 9 Augustus 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
15 Augustus 2020 |
- Gemeenskap, die artikel is nou klaar en vra met trots dat dit op die voorblad vertoon word! Groete! Oesjaar (kontak) 11:31, 1 Augustus 2020 (UTC)
- Vraag – Hi Oesjaar, sal dit oraait wees as ons dit die eerste week in Februarie 2021 vertoon?
- Die pyplyn is nog deeglig vol en die dam loop oor na 2021! Sien hier. Groete, Aliwal2012 09:40, 2 Augustus 2020 (UTC)
- Ek is seker ek sal dit kan oorleef! Dit is 'n positiewe probleem! Groete! Oesjaar (kontak) 10:40, 2 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 05:59, 3 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Burgert (kontak) 09:16, 4 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Uitstekende artikel! Lefcentreright (kontak) 09:37, 4 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 18:05, 4 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012, 11:25, 4 Augustus 2020 (UTC)
- Kommentaar – danksy die goeie stemondersteuning hierbo, gaan ek dit nog in 2020 op ons tuisblad plaas.
Wikipedia:Voorbladartikel week 48 2020 Geluk, -- Aliwal2012 23:07, 15 Augustus 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
12 Augustus 2020 |
- Ondersteun – Goeie artikel wat goed vergelyk met die ou voorbladartikels Genua en Turyn. Groete. -- SpesBona 19:35, 12 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 06:35, 16 Julie 2020 (UTC)
- Kommentaar – Dit sal beslis nog verder uitgebrei word. Voyageur (kontak) 09:57, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Dumbassman (kontak) 18:02, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Goeie artikel. Aliwal2012 20:05, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 13:55, 27 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Lekker om te lees! Groete! Oesjaar (kontak) 05:59, 14 Augustus 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 49 2020 Geluk, -- Aliwal2012 23:07, 15 Augustus 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
11 Augustus 2020 |
- Ondersteun – Afrikaanse artikel uit die boonste rakke. – Hierdie ongetekende kommentaar is deur 80.187.84.37 (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Ondersteun – Daar is feitlik geen interne skakels nie (moet ander mense dit insit?), maar verder lyk dit goed. ~ Burgert (kontak) 12:40, 15 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Lyk goed vir my. Groete. -- SpesBona 21:15, 15 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 06:35, 16 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Voyageur (kontak) 10:02, 17 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Sobaka (kontak) 13:55, 27 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Groete! Oesjaar (kontak) 19:53, 3 Augustus 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 50 2020 – Groete, -- Aliwal2012 18:48, 9 Augustus 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
28 September 2020 |
- Ondersteun – Ná die Springbokke sal dit net gaaf wees om Suid-Afrika se tweede mees suksesvolle nasionale span op ons voorblad te wys. Al is Suid-Afrika telkens een van die gunstelingspanne om die krieketwêreldbekertoernooi te verower, het die eer hulle nog nie te beurt geval nie. Dit beskryf die volledige geskiedenis van die span, waar die kleure en embleem vandaan kom, asook hul tuisstadions dwarsdeur Suid-Afrika (wat al tydens die Krieketwêreldbeker 2003 ingespan is, en ook in die toekoms weer 'n kans sal kry). Die Proteas is ná Australië en Engeland die derde span wat toetsstatus verkry het, in 1889. Terloops, 'n Suid-Afrika-artikel is rede genoeg. Groete. -- SpesBona 19:00, 28 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun ~ Burgert (kontak) 09:00, 29 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 06:39, 31 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Dumbassman (kontak) 16:08, 1 September 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 17:32, 9 September 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 51 2020 -- Aliwal2012 18:00, 9 September 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
30 Augustus 2020 |
- Ondersteun – Dis vir my nogal 'n leersame artikel. ~ Burgert (kontak) 10:32, 30 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – en so stap die jare aan! Beslis van waarde vir skoolkinders.Groete! Oesjaar (kontak) 11:02, 30 Julie 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 09:45, 1 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Lefcentreright (kontak) 16:22, 1 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 18:05, 4 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Kaapwa1 (kontak) 09:16, 24 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 20:38, 28 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Rooiratel (kontak) 06:39, 31 Augustus 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 52 2020 -- Aliwal2012 18:00, 9 September 2020 (UTC)
Sperdatum: |
---|
28 September 2020 |
- Ondersteun – 'n Lekker aktiwiteit. ~ Burgert (kontak) 10:36, 28 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Groete. -- SpesBona 19:00, 28 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – K175 (skil 'n appeltjie) 20:38, 28 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Maak my so vaak... Groete! Oesjaar (kontak) 19:28, 30 Augustus 2020 (UTC)
- Ondersteun – Aliwal2012 11:13, 26 September 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 53 2020 -- Aliwal2012 13:26, 5 November 2020 (UTC)