Bespreking:Roossenekal
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Hentie Joubert
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Roossenekal-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Roossenekal
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Is dit Mapoch of Mapog?
wysigEk sien albei spellings word in die artikel gebruik. Ek sou verwag dat Mapog die regte spelling is, en ek sien dat dit in enkele ander artikels ook so voorkom, maar dan is daar weer die dorpie Mapoch wat moontlik namens die stam vernoem is? JCBrand (kontak) 09:27, 19 November 2015 (UTC)
- Pharos gee Mapoch in Engels en Mapog in Afrikaans, ook Mapogstam en Mapoggers. Morne (kontak) 13:00, 19 November 2015 (UTC)
Ek sien my HAT gee Mapog en Mapogger. Die grotte heet steeds Mapochsgrotte en die plaasnaam is Mapochgronde. Plaaslike mense praat van Mapokkers en noem die plek sommer Mapiepieland, veral as dit vir drie weke reën en die droë perskes word vrot. Groete Hentie Joubert (kontak) 05:30, 26 Januarie 2016 (UTC)