Bespreking:Satoshi Nakamoto
Jongste opmerking: 1 maand gelede deur Rooiratel in onderwerp Verandering van bron...
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Satoshi Nakamoto-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Satoshi Nakamoto
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Bitcoin
wysig@Burgert Behr: moet Bitcoin met 'n hoofletter geskryf word? – Pynappel (kontak) 13:32, 8 April 2024 (UTC)
Verandering van bron...
wysig@Rooiratel:, stem jy saam met die bron verandering deur 'n IP adres? Groete! Oesjaar (kontak) 19:29, 19 Oktober 2024 (UTC)
- Ek het dit teruggerol. Niks noodwendig fout met die nuwe bron nie. Maar die ou bron was ook korrek, en was spesifiek oor die teks wat die bron gebruik. Die ou bron het ook 'n argief skakel wat beter is. - Rooiratel (kontak) 07:51, 21 Oktober 2024 (UTC)