Bespreking:Satyagraha Huis
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Morne in onderwerp Naam
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Satyagraha Huis-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Satyagraha Huis
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Thanks for the translation Victuallers (kontak) 17:26, 11 Augustus 2013 (UTC)
Naam
wysigSal dit nie Satyagraha-huis wees nie? Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 16:56, 26 Oktober 2015 (UTC)
Ek het geen vaste mening nie. Afrikaans raak minder opgewerk oor hierdie soort ding as vantevore. As 'n moderne Afrikaans-guru uitsluitsel wil gee, sal ek berus.Teachalakazi (kontak) 18:44, 26 Oktober 2015 (UTC)
- Die reël op die Afrikaanse Wikipedia is min of meer Eienaam-soortnaam, soos Tygerberg-hospitaal. Morne (kontak) 19:36, 26 Oktober 2015 (UTC)