Bespreking:Suid-Afrikaanse Musiekpryse
Jongste opmerking: 11 jaar gelede deur Winstonza in onderwerp Foutiewe benaming
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Suid-Afrikaanse Musiekpryse-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Suid-Afrikaanse Musiekpryse
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Foutiewe benaming
wysigSal iemand asseblief dié artikel skuif na Suid-Afrikaanse Musiekpryse. "Toekenning" beteken die handeling van iets toeken. Die toekenning gebeur gewoonlik voor die oorhandiging van die prys, byvoorbeeld die Hertzogprys word vanjaar aan skrywer X toegeken. Die Afrikaans vir die Engelse selfstandige naamwoord "award" is prys. Morne (kontak) 08:15, 15 September 2013 (UTC)
- Ek is nie 'n taalkenner nie, maar SA Musiekpryse val effens vreemd op die oor. Gaan dit nie eerder oor die geleentheid as oor die pryse nie? Groete. Frank (kontak) 09:31, 15 September 2013 (UTC)
- Volgens die taalpuriste is 'n music award in Afrikaans 'n musiekprys. En 'n prys word toegeken, daarom is die toekenning die oorhandiging van die prys. Winston (Besprekings) 15:53, 15 September 2013 (UTC)