Bespreking:Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2014
Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur Aliwal2012 in onderwerp Uitslae
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2014-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2014
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Front Nasionaal
wysigDis nog nie seker dat daardie groepie gaan deel neem nie. Kort blykbaar geld vir registrasie. Dis ook nie 'n samesmelting van FVP en BKA nie. Eerder 'n splintergroep van FVP wat 'n splintergroepie van VF+ is of was. --197.228.42.46 11:47, 10 Maart 2014 (UTC)
Uitslae
wysigEk gaan die Noord-Kaap en Mpumalanga uitslae skep omdat die twee provinsies al hulle stemme het. Groete :) Bezuidenhout (kontak) 20:15, 8 Mei 2014 (UTC) - Dankie, (Aliwal2012)
- Ek wil voorstel ons skrap dringend die blok "vorige uitslae 2009" aangesien die nuwes vandag finaal aangekondig word. Aliwal2012 (kontak) 10:14, 10 Mei 2014 (UTC)