Bespreking:Veereier
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Oesjaar in onderwerp Eier
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Veereier-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Veereier
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Bosluisvoël
wysigSoos ek dit het, is 'n "cattle egret" eintlik 'n bosluisvoël en nie 'n veereier nie... Ollie Olwagen, besoeker aan Wikipedia
- Die artikel is inderdaad korrek [1]. Anrie 19:23, 23 Mei 2007 (UTC)
Eier
wysigHet gewonder watter vere hierdie eier het, maar dis my Afrikaans wat sleg is... :-0 Jcwf (kontak) 14:35, 29 Augustus 2016 (UTC)
- Dis nie jou Afrikaans nie, dis 'n SIMPEL woord! Dit moet m.i. met 'n koppelteken gespel word: soos in vee-reier. Terloops, almal weet wat 'n bosluisvoël is, maar min ken dié vreemde naam. Groete. Frank (kontak) 14:49, 29 Augustus 2016 (UTC)
- Dalk kan ons dit vee-ryer maak. :) Winston (kontak) 15:43, 29 Augustus 2016 (UTC)
- Uitgevoer. Frank (kontak) 18:40, 29 Augustus 2016 (UTC)
- Beide Sasol en Newman verwys na Veereier en geen een van die twee noem die naam Bosluisvoël nie. Groete! Oesjaar (kontak) 19:07, 29 Augustus 2016 (UTC)