Bespreking:Volkslied van Transvaal
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Michaelphillipr in onderwerp Vraag
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Volkslied van Transvaal-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Volkslied van Transvaal
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek verander boererepubliek na Boererepubliek aangesien Boer 'n naam in hierdie konteks is.– Hierdie ongetekende kommentaar is deur Aapstertjie (Bespreking • Bydraes) gelewer.
Gabriël Gideon Cillié vs G.G.Cillié
wysigKan iemand help asb? Is Gabriël Gideon Cillié dieselfde persoon waarna verwys word as G.G. Cillié? Groete! Oesjaar (kontak) 18:49, 13 Januarie 2015 (UTC)
- Ek vermoed dis sy seun, Gawie Cillié se handewerk. Groete. Frank (kontak) 18:57, 13 Januarie 2015 (UTC)
Vraag
wysigWatse Britse anneksasie het in 1879 plaasgevind? Ek dog dan dit was eers na 1902...? --Michaelphillipr (kontak) 16:16, 18 Maart 2015 (UTC)
- Ek vermoed dit verwys na die anneksasie van 12 April 1877. Groete. Frank (kontak) 18:47, 18 Maart 2015 (UTC)
- Die Nederlandse artikel dui ook die jaar as 1877 aan. Groete. Frank (kontak) 18:52, 18 Maart 2015 (UTC)
- Dankie--Michaelphillipr (kontak) 14:51, 19 Maart 2015 (UTC)