Bespreking:Wankelenjin
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Wankelenjin-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Wankelenjin
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Wankelenjin vs Wankel-enjin
wysigEnige besware teen 'n skuif na Wankelenjin? En ook Binnebrandmotor -> Binnebrandenjin? Ek vermoed dat die gebruik van "motor" vir "enjin" soos in Engels nie eintlik in Afrikaans voorkom nie. Ekt net nie nou woordeboeke by my nie. --Alias 08:17, 9 Mei 2005 (UTC)
Wankelenjin is nie in my HAT nie maar wel in Pharos - ek dink ons skuif dit. Laurens 11:57, 29 Januarie 2006 (UTC)
Geannimeerde GIF
wysigWeet iemand hoe om met Geannimeerde GIFs te werk? Die Commons het 'n aantal lekker animasies (een wat reeds skoon gemaak is - geen bestaande teks om uit te vee nie) wat ons kan vertaal en hier inwerk. Laurens 12:00, 29 Januarie 2006 (UTC)
- Ek het toe GIMP gebruik om die animasie aan te pas vir Afrikaans. --RM 12:56, 4 April 2006 (UTC)