Bespreking:Wilde-als
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur K175 in onderwerp Spelling met koppelteken
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Wilde-als-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Wilde-als
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Spelling met koppelteken
wysig@Aliwal2012: dankie vir skuif om leesbaarheid te vergemaklik. Dit is egter net twee klinkers, en aangesien "ea" nie 'n tweeklank is nie, skei ons na my kennis gewoonlik nie 'n opeenhoping van e en a met 'n koppelteken nie. Die inskrywing in die HAT bevat ook nie 'n koppelteken nie. Wat dink jy? – K175 (trap my uit | bydraes) 19:20, 18 November 2018 (UTC)
- Hi Adriaan, ek dink taalkundig is jy doodreg! Probleem is net ons is almal in Suid-Afrika so in Engels se gat opgekruip, dat dit mens dit van nature as "Wil-deals" probeer kop. Groete, --Aliwal2012 (kontak) 19:55, 18 November 2018 (UTC)
- OK, doodreg! – K175 (trap my uit | bydraes) 20:01, 18 November 2018 (UTC)