Bespreking:Yster(III)oksiedhidroksied
Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur Wyatt Tyrone Smith in onderwerp Ek verstaan nie...
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Yster(III)oksiedhidroksied-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Yster(III)oksiedhidroksied
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek verstaan nie...
wysig@Wyatt Tyrone Smith:, ek verstaan nie sin heeltemal nie: Hulle het almal min of meer oktaëdriese FeO3(OH)3-eenhede maar hierdie is anders gerankskik. Waarna verwys die Hierdie? Groete! Oesjaar (kontak) 17:36, 1 Januarie 2021 (UTC)
- @Oesjaar:, ek stem saam, die sin is nie duidelik nie. Ek gaan more na hierdie bladsy kyk en dit hopelik regstel. Wyatt Tyrone Smith (kontak) 18:49, 1 Januarie 2021 (UTC)