Maak hoofkeuseskerm oop

Bizana is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika, op die N2 nasionale pad na Port Edward.

Bizana
Ligging van Bizana op 'n kaart (Oos-Kaap)
Bizana
Bizana
 Bizana se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°49′S 28°45′O / 31.817°S 28.750°O / -31.817; 28.750Koördinate: 31°49′S 28°45′O / 31.817°S 28.750°O / -31.817; 28.750
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Alfred Nzo
Munisipaliteit Mbizana
Oppervlak[1]
 - Dorp 24,13 km²  (9,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 7 974
 - Digtheid 330/km² (854,7/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 0.2%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Kleurling 0.6%
 • Swart 98.5%
 • Ander 0.4%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 90.3%
 • Zoeloe 3.2%
 • Engels 2.8%
 • Ander 3.8%
Poskode (strate) 4800
Poskode (posbusse) 4800
Skakelkode(s) 039

Inhoud

GeskiedenisWysig

Die dorpie het ontstaan toe die eerste magistraatkantoor in 1894 by Ntsingixi sowat 6km hiervandaan gebou is. Dit is later verskuif na Bizana. Die naam mbizana beteken in Xhosa 'klein potjie'. Dit verwys na die holte waarin die dorp geleë is.

DistrikWysig

Die distrik is 2 000km2 groot. Veeboerdery, mielieverbouing en bosbou is die belangrikste ekonomiese aktiwiteite.

BoorlingeWysig

Sien ookWysig

BronneWysig