Winnie Madikizela-Mandela Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Alfred Nzo | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC443 | ||
Burgemeester | M M Twabu | ||
Hoofstad | Bizana | ||
Grootste tale | Xhosa, Engels | ||
Area | 2 417 km² | ||
Bevolking | 281,905 (2011) |
Die Winnie Madikizela-Mandela Plaaslike Munisipaliteit is, sedert Mei 2011, een van die plaaslike munisipaliteite in die Alfred Nzo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het tot einde Maart 2021 as die Mbizana Plaaslike Munisipaliteit bekend gestaan.
Nedersettings
wysigNedersettings in die munisipaliteit: