Blythswood
Blythswood is 'n nedersetting in die Mnquma Plaaslike Munisipaliteit van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Blythswood is 'n voormalige Presbyterian sendingstasie naby Butterworth. Dit is vernoem na Kaptein Matthew T Blyth, eerste Hooflanddros van die Transkei. Dit is 'n belangrike opvoedkundige sentrum.[2]
Blythswood | |
---|---|
Nedersetting | |
Koördinate: 32°13′23″S 27°58′59″O / 32.22306°S 27.98306°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Amathole |
Munisipaliteit | Mnquma |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,45 km2 (0,56 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 416 |
• Digtheid | 287/km2 (740/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.7% |
• Indiërs/Asiërs | 0.7% |
• Bruin mense | 0.7% |
• Swart mense | 97.8% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 97.0% |
• English | 1.5% |
• Ander | 1.5% |
Poskode (strate) | 4963 |
Poskode (posbusse) | 4963 |
Die Nqamakwe rotskunsplek, wat sommige voorbeelde van die Khoisanrotskuns uitbeeld, is relatief naby aan die nedersetting.[3]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Blythswood". Sensus 2011.
- ↑ Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 84. Besoek op 28 Augustus 2013.
- ↑ "Blythswood Rock Art" (in Engels). Mnquma Plaaslike Munisipaliteit. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Januarie 2014. Besoek op 4 Januarie 2014.