Mnquma Plaaslike Munisipaliteit

Mnquma
Kaart van Suid-Afrika wat Mnquma in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Amathole
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode EC122
Burgemeester Bharba Gajana
Hoofstad Butterworth
Grootste tale Xhosa, Engels, Afrikaans
Area 3 270 km²  
Bevolking 252,390 (2011)

Die Mnquma Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Amathole-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings

wysig

Nedersettings in die munisipaliteit: