Boshoff
van
Boshoff is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende mense verwys:
- Adriaan Hendrik Boshoff (1935-2007), Suid-Afrikaanse skilder.
- Carel Boshoff (1927-2011), stigter van Orania.
- Carel Boshoff IV (gebore 1963), voorsitter van die Orania Beweging.
- Hendrik-Jan Boshoff (1922-1990), Suid-Afrikaanse geestelike leier.
- Jacobus Nicolaas Boshoff (1808-1881), Suid-Afrikaanse politikus en staatsman, Voortrekker en staatspresident van die Oranje-Vrystaat.
- Johannes Petrus Boshoff (gebore 1956), Afrikaanse digter.
- Louie Boshoff (1899-1980), Afrikaanse dramaturg.
- Louise Boshoff (gebore 1957), Afrikaanse digter.
- Marnitz Boshoff (gebore 1989), Suid-Afrikaanse rugbyspeler.
- Pieter Boshoff (1864-1944), Suid-Afrikaanse geestelike leier.
- Sonja Boshoff, Suid-Afrikaanse politikus.
- Stephanus Petrus Erasmus Boshoff (1891-1973), Suid-Afrikaanse outeur.
- Willem Boshoff (gebore 1951), Suid-Afrikaanse kunstenaar.
- Willem Hendrik Boshoff (1865-1918), Suid-Afrikaanse geestelike leier.
- Wynand Boshoff (gebore 1970), Suid-Afrikaanse politikus en lid van die parlement.
Ander
wysig- Christiaan Frederik Beyers-Boshoff (1926-1989), Suid-Afrikaanse outeur.
- Lenie Boshoff-Liebenberg (1879-1954), Afrikaanse skrywer.
- Melanie Boshoff, skuilnaam van Paulina Johanna Jacoba Badenhorst (gebore 1930).
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Boshoff. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |