Bosperske
Die bosperske (Rawsonia lucida) is 'n boom wat in Suid-Afrika voorkom vanaf Oos-Londen, deur KwaZulu-Natal, Mpumalanga tot in Limpopo. Die Latynse woord Lucida beteken blink, en beskryf die blare wat glansend heldergroen aan die bokant is.
Bosperske | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Achariaceae |
Genus: | Rawsonia |
Spesie: | R. lucida
|
Binomiale naam | |
Rawsonia lucida Harv. & Sond., (1860)
| |
Sinonieme | |
|
Dit is ook inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 491.[1]
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online