Bosveldklipels

boom spesie

Die Bosveldklipels (Psydrax livida) is 'n boom wat deel is van die Rubiaceae familie. Die boom se FSA-nommer is 713.[1] Die boom staan ook as die groenkwar bekend.

Bosveldklipels
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
P. livida
Binomiale naam
Psydrax livida
(Hiern) Bridson
Sinonieme
  • Canthium clityophyllum Bullock
  • Canthium gymnosporioides Launert
  • Canthium huillense Hiern
  • Canthium junodii (Burtt Davy) Burtt Davy
  • Canthium lividum Hiern
  • Canthium syringodorum (K.Schum.) Bullock
  • Canthium wildii (Suess.) Codd
  • Plectronia heliotropiodora K.Schum. & K.Krause
  • Plectronia huillensis (Hiern) K.Schum.
  • Plectronia livida (Hiern) K.Schum.
  • Plectronia junodii Burtt Davy
  • Plectronia syringodora K.Schum.
  • Plectronia wildii Suess.

Verspreiding

wysig

Die spesie is inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Republiek die Kongo, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die boom in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor.

Die Bosveldklipels (Psydrax livida) vorm saam met Oropetium capense 'n subgemeenskap wat in die noordooste van die Mapungubwe- Nasionale Park voorkom. Ander diagnostiese spesies van hierdie subgemeenskap is Hibiscus engleri, Sida cordifolia, Tephrosia euprepes en Croton pseudopulchellus. Die Psydrax livida-Oropetium capense-groep is 'n subgroep van die Hexalobus monopetalusCroton gratissimus var. subgratissimus-plantegemeenskap.[2]


Galery

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
  2. Albie R. Gotze, Sarel S. Cilliers en Hugo Bezuidenhout (2008). "Analysis of the vegetation of the sandstone ridges (Ib land type) of the north-eastern parts of the Mapungubwe National Park, Limpopo Province, South Africa". {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)

Bronne

wysig