Bastersuikerappel

Boomspesie
(Aangestuur vanaf Hexalobus monopetalus)

Die bastersuikerappel (Hexalobus monopetalus) is 'n boom wat inheems is aan Suid-Afrika in die provinsies Limpopo en Mpumalanga. Dit kom ook voor in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Bastersuikerappe
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. monopetalus
Binomiale naam
Hexalobus monopetalus
(A.Rich.) Engl. & Diels
Sinonieme
  • Hexalobus glabrescens Hutch. & Dalziel
  • Hexalobus huillensis (Engl. & Diels) Engl. & Diels
  • Hexalobus senegalensis A.DC.
  • Hexalobus tomentosus A.Chev.
  • Uva huillensis (Engl. & Diels) Kuntze
  • Uvaria huillensis Engl. & Diels
  • Uvaria monopetala A.Rich.

Die boom se FSA-nommer is 106.[1] Die boom staan ook bekend as die Shakama-pruim.

Galery

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Bronne

wysig