Brand (van)
van
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brand is 'n algemene familienaam in Suid-Afrika. Dit kan verwys na mense en plekke.
Mense
wysig- Amelda Brand, 'n Suid-Afrikaanse dramaturg, akteur en drama-terapeut.
- Sir Christoffel Josephus Brand, eerste Speaker van die Kaapse parlement.
- Esther Brand, Suid-Afrikaanse veldatleet.
- Gerry Brand, Springbok rugbyspeler.
- Hendrik Brand, die skuilnaam van S.H. Skaife.
- Sir Jan Brand, vierde Staatpresident van die Oranje-Vrystaat.
- Sir Quintin Brand, 'n Suid-Afrikaanse offisier wat in die Britse Lugmag diens gedoen het.
Plekke
wysigHierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Brand. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |