Bruinivoor
Die bruinivoor (Berchemia discolor) is 'n boom wat tot 16m hoog kan word. Die boom is inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Eswatini, Jemen, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Namibië, Saoedi-Arabië, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Engels staan dit as Brown ivory bekend.[1]
Bruinivoor | |
---|---|
'n Bruinivoor in die Krugerwildtuin. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. discolor
|
Binomiale naam | |
Berchemia discolor (Klotzsch) Hemsl., (1903)
| |
Sinonieme | |
|
Fotogalery
wysig-
Blare
-
Bas
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 154. ISBN 978-1-77007-759-1.
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi