Buys
van
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Buys is 'n van van Nederlandse oorsprong en kan na die volgende mense verwys:
- Andries Buys (skrywer) (* 1938) Afrikaanse skrywer.
- Andries Buys (* 1893) prokureur en plaaslike leier in die Nasionale Party.
- B.R. Buys (* 1876) vroeë Afrikaanse skrywer.
- Coenraad de Buys (* 1761) boer en poligamis.
- Ds. Drikus Buys (* 1931) predikant van die Gereformeerde Kerk.
- Flip Buys (* 1963) voorsitter van die Solidariteit-vakbond.
- Jenna-Anne Buys (* 1985), Suid-Afrikaanse figuurskaatser.
- Prof. P.W. Buys (* 1923) Afrikaanse digter, professor en predikant van die Gereformeerde Kerk.
- Ds. Schalk Buys (* 1933) predikant van die Gereformeerde Kerk.
- Sheugnet Buys (* 1935) Afrikaanse skrywer en dramaturg.
- Stephanus Buys (* 1882) koerantredakteur en gemeenskapsleier.
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Buys. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |