Cannes-rolprentfees 1983
Die 36ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-19 Mei 1983 gehou. Die Amerikaanse skrywer William Styron was die voorsitter van die jurie. Altesaam 48 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Cannes-rolprentfees 1983
| ||
Datum | 8-19 Mei 1983 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 22 (In Kompetisie) 16 (Un Certain Regard) 10 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | The King of Comedy | |
Afsluitingsfliek | WarGames | |
Palme d'Or | The Ballad of Narayama |
Die Japannese rolprent The Ballad of Narayama (Narayama Bushiko) van die regisseur Shōhei Imamura het die Palme d'Or gewen.[1][2] Die fees is geopen met Martin Scorsese se The King of Comedy en afgesluit met WarGames van John Badham[3][4]
Belangrikste fliekpryse
wysigPrys | Rolprent | Regisseur | Land |
---|---|---|---|
Palme d'Or | The Ballad of Narayama (Narayama Bushiko) | Shōhei Imamura | Japan |
Grand Prix | Monty Python's The Meaning of Life | Terry Jones | Brittanje |
Jurieprys | The Case Is Closed (Kharij) | Mrinal Sen | Indië |
Caméra d'Or | Adj király katonát (The Princess) | Pál Erdöss | Hongarye |
Kortfilm-Palme d'Or | Je sais que j'ai tort mais demandez à mes copains ils disent la même chose | Pierre Levy | Frankryk |
Tegniese Grand Prix | Carmen | Carlos Saura | Spanje |
Ander pryse
wysigPrys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Robert Bresson Andrei Tarkofski |
Money (L'Argent) Nostalghia |
Frankryk Italië |
Beste kunsbydrae | Carlos Saura | Carmen | Spanje |
Beste akteur | Gian Maria Volontè | The Death of Mario Ricci (La mort de Mario Ricci) | Switserland |
Beste aktrise | Hanna Schygulla | The Story of Piera (Storia di Piera) | Italië |
Verwysings
wysig- ↑ "1983 – wounded Festival" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2018. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Awards 1983 : All Awards". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Februarie 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Jerry Lewis Is The King At Cannes Film Festival". The New York Times (in Engels). 9 Mei 1983. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Great Cannes Openers" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 10 Desember 2013.
Eksterne skakels
wysig- Fees se amptelike webtuiste
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia