Cate Blanchett
Catherine Elise (Cate) Blanchett (gebore 14 Mei 1969 in Melbourne) is 'n Australiese rolprent- en teateraktrise. Sy in in flieks soos Elizabeth en die Lord of the Rings-trilogie te sien.[1]
Cate Blanchett | |
Geboorte | 14 Mei 1969 Ivanhoe, Victoria, Australië |
---|---|
Nasionaliteit | Australiër |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1990- |
Webwerf | cateblanchett.net |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
In 1998 het sy 'n Academy Award-nominasie as Beste Aktrise vir haar rol as Elizabeth I in Elizabeth gekry. In 2005 het sy 'n toekenning as Beste Byspeler vir haar rol as Katharine Hepburn in Martin Scorsese se The Aviator ontvang.
Rolprente
wysig- Elizabeth (1998)
- Pushing Tin (1999)
- The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (2001)
- Bandits (2001)
- The Lord of the Rings: The Two Towers (2002)
- Heaven (2002)
- The Lord of the Rings: The Return of the King (2003)
- The Aviator (2004)
- Indiana Jones and the Kingdom of the Crystal Skull (2008)
- The Curious Case of Benjamin Button (2008)
- Robin Hood (2010)
- Hanna (2011)
- The Hobbit: An Unexpected Journey (2012)
- Blue Jasmine (2013)
- Don't Look Up (2021)
Verwysings
wysig- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Cate Blanchett. |
Wikiquote het aanhalings in verband met Cate Blanchett |
- Cate Blanchett[dooie skakel] by die Internet Movie Database