Maak hoofkeuseskerm oop

Koppotiges (Cephalopoda) is 'n klas seediere wat tot die orde van weekdiere (Mollusca) behoort. Hierdie klas sluit inkvisse en seekatte in.

Koppotiges
Tydperk: Laat-Kambrium – Onlangs
Squid komodo.jpg
Sepioteuthis lessoniana
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Filum:
Klas:
Cephalopoda
Subklasse en ordes

Subklas Nautiloidea

Subklas Ammonoidea

Subklas Coleoidea

BronWysig

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3