Maak hoofkeuseskerm oop

Chris Ashton (gebore 29 Maart 1987 in Wigan, Greater Manchester)[1] is 'n Engelse rugbyspeler wat in beide rugbyliga- en rugbyunie-wedstryde vir Engeland uitdraf. Ashton is 'n vleuel vir Northampton Saints in die Aviva Premiership en het voor dit as heelagter vir die Wigan Warriors gespeel.

Chris Ashton Sportportaal
Chris Ashton2.jpg
Chris Ashton in 2010
Volle naam Christopher Ashton
Bynaam Ash
Geboortedatum 29 Maart 1987 (1987-03-29) (32 jaar oud)
Geboorteplek Wigan, Groter Manchester, Engeland
Lengte 1,84 m
Gewig 92 kg
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel
Heelagter
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
Vlag van Engeland Engeland
Chris Ashton in 2010

Hy het ses drieë tydens die Rugbywêreldbeker 2011 gedruk.

VerwysingsWysig

  1. Chris Ashton, Rugby Football Union, http://www.rfu.com/SquadsAndPlayers/EnglandElite/ChrisAshton.aspx, besoek op 24 Februarie 2011 

Eksterne skakelsWysig