Clayton Durand (gebore in Vereeniging, 15 Junie 1984) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Luiperds in die Curriebeker speel.

Clayton Durand Sportportaal
Volle naam Clayton Durand
Geboortedatum 15 Junie 1984 (1984-06-15) (36 jaar oud)
Geboorteplek Vereeniging, Suid-Afrika
Lengte 1,84 m
Gewig 91 kg
Skool Tegniese Hoërskool Vereeniging
Universiteit Universiteit van Johannesburg
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel
Binnesenter
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
RAU
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2006-2007
2007
2008-2010
Luiperds
Valke
Luiperds

Eksterne skakelsWysig