Cleomestra

mitiese Trojan, dogter van Tros

In die Griekse mitologie was Cleomestra 'n Trojaanse prinses en dogter van koning Tros en waarskynlik Kallirhoe, dogter van die riviergod Skamander;[1][2] of Akallaris, dogter van Eumedes.[3] Sy was die suster van Ilos, Assarakos, Ganumedes en moontlik Cleopatra.[4] Cleomestra het die moeder geword van Assarakos, Antenor[5] en miskien Alcathous[6] by Aesjetes. Cleomestra en Cleopatra, as dogters van Tros, is waarskynlik dieselfde persoon.

Cleomestra
Ouers Tros en Kallirhoe, of Akallaris
Broers en susters Ilos II, Assarakos, Ganumedes en Cleopatra
Kinders Assarakos, Alcathous en Antenor

Verwysings

wysig

Bronnelys

wysig