Colchester, Oos-Kaap
- Vir ander gebruike, sien Colchester (dubbelsinnig).
Colchester is 'n nedersetting in die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit lê naby die monding van die Sondagsrivier aan die Indiese Oseaan en die N2 nasionale pad gaan langs die dorpie verby.
Colchester | |
---|---|
Koördinate: 33°41′S 25°08′O / 33.683°S 25.133°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Nelson Mandelabaai |
Regering | |
• Tipe | Deel van 'n Metropolitaanse Munisipaliteit |
• Burgemeester | Retief Odendaal (DA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,73 km2 (2,21 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 073 |
• Digtheid | 362/km2 (940/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 35.9% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 20.8% |
• Swart mense | 41.8% |
• Ander | 1.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 48.5% |
• Xhosa | 33.1% |
• Engels | 14.7% |
• Ander | 3.6% |
Poskode (strate) | 6175 |
Poskode (posbusse) | 6001 |
Skakelkode | 041 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Colchester". Sensus 2011.