Combretum patelliforme

Plantspesie

Die rankboswilg (Combretum patelliforme) is 'n struik of 'n boom wat aan die familie Combretaceae behoort. Die plant is inheems aan Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal en Limpopo voor.

Rankboswilg
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Combretaceae
Genus: Combretum
Spesie:
C. patelliforme
Binomiale naam
Combretum patelliforme
Engl. & Diels, 1899
Sinonieme
  • Combretum celastroides subsp. orientale Exell
  • Combretum trothae Engl. & Diels

In Suid-Afrika word die spesie bedreig deur landelike ontwikkeling en landbou, veral in die noorde van KwaZulu-Natal. Dit is egter veilig in die Krugerwildtuin en die Tembe-olifantpark.

Die boom se FSA-nommer is 534.[1]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig

Bronne

wysig