Stekelneus-perdvis
(Aangestuur vanaf Congiopodus spinifer)
Die Stekelneus-perdvis (Congiopodus spinifer) is endemies aan Suider-Afrika en kom voor vanaf Walvisbaai tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Spinenose horsefish.
Stekelneus-perdvis | |
---|---|
'n Stekelneus-perdvis. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Congiopodus Gronow, 1772
|
Spesie: | C. spinifer
|
Binomiale naam | |
Congiopodus spinifer (Smith, 1839)
|
Voorkoms
wysigDie vis het stekels op die snoet bokant die mond, analevin strale en 'n skurwe vel.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7