Corycium is 'n genus van meerjarige geofiete wat behoort tot die familie Orchidaceae. Die genus is inheems aan Eswatini, Lesotho, Malawi, Suid-Afrika en Tanzanië.

Corycium
Corycium orobanchoides
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Orchidaceae
Subfamilie: Orchidoideae
Tribus: Diseae
Subtribus: Coryciinae
Genus: Corycium
Sw., (1800)
Spesies

Sien teks

Spesies

wysig

Daar is dertien spesies wat tot die genus hoort:[1]

Verwysings

wysig