Cyrtanthus labiatus
Plantspesie
Cyrtanthus labiatus is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap waar dit in die Swartberge en Baviaanskloofberge voorkom. Daar is drie subpopulasies, die plant word nie bedreig nie en word as seldsaam beskou.
Cyrtanthus labiatus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Amaryllidaceae |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Genus: | Cyrtanthus |
Spesie: | C. labiatus
|
Binomiale naam | |
Cyrtanthus labiatus R.A.Dyer, 1980
|