Deinbollia oblongifolia
Deinbollia oblongifolia is 'n struik of klein boompie in die Sapindaceae familie. Dit kom voor in kusplantegroei vanaf die Oos-Kaap van Suid-Afrika, deur KwaZulu-Natal tot suidelike Mosambiek en Eswatini.[1] Dit is vernoem na Peter Vogelius Deinboll (1783–1876), 'n Deense botanis en plant versamelaar.
Duineseepbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Sapindaceae |
Genus: | Deinbollia |
Spesie: | D. oblongifolia
|
Binomiale naam | |
Deinbollia oblongifolia (E.Mey. ex Arn.) Radlk., (1878)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 430.[2]
Sien ook
wysigBronne
wysigVerwysings
wysig- ↑ Pooley, Elsa (1993). The Complete Field Guide to Trees of Natal, Zululand and Transkei. Durban: Natal Flora Trust. ISBN 0-620-17697-0.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/