Dierama pallidum
Plantspesie
Dierama pallidum is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Iridaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 832 km² en kom van Pietermaritzburg tot by Durban en die Vallei van 'n Duisend Heuwels voor.
Dierama pallidum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Dierama |
Spesie: | D. pallidum
|
Binomiale naam | |
Dierama pallidum Hilliard, (1991)
|