Disa linderiana

plantspesie

Disa linderiana is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die bergpieke in die Sederberg, Riviersonderendberge en die Groot Swartberge voor. Daar is net drie subpopulasies. Die plant benodig nie brande om te blom nie en word as seldsaam beskou.

Disa linderiana
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Orchidaceae
Subfamilie: Orchidoideae
Genus: Disa
Spesie:
D. linderiana
Binomiale naam
Disa linderiana
Bytebier & E.G.H.Oliv., (2007)

Bronne

wysig