Disa oligantha
plantspesie
Disa oligantha is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Tafelberg en Hottentots-Hollandberge op die pieke voor. Daar is vyf subpopulasies. Die plant word as seldsaam beskou.
Disa oligantha | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Orchidaceae |
Subfamilie: | Orchidoideae |
Genus: | Disa |
Spesie: | D. oligantha
|
Binomiale naam | |
Disa oligantha Rchb.f., (1865)
| |
Sinonieme | |
|