Disa schlechteriana
plantspesie
Disa schlechteriana is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Langeberg en Outenikwaberge tussen Riversdal en George op die noordelike hellings voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 312 km2 en daar is vier tot ses sub populasies. Die plant word bedreig deur indringerplante en onbeheerde, nadelige pluk van die Protea-spesies.
Disa schlechteriana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Orchidaceae |
Subfamilie: | Orchidoideae |
Genus: | Disa |
Spesie: | D. schlechteriana
|
Binomiale naam | |
Disa schlechteriana Bolus, (1905)
| |
Sinonieme | |
|