Dragan Čović
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dragan Čović (* 20 Augustus 1956 in Mostar) is 'n Kroatiese politikus in Bosnië en Herzegowina.
Dragan Čović | |
Voorsitter van die presidentskap van Bosnië en Herzegowina
| |
Ampstermyn 17 Julie 2017 – 17 Maart 2018 | |
Eerste minister | Denis Zvizdić |
---|---|
Voorafgegaan deur | Mladen Ivanić |
Opgevolg deur | Bakir Izetbegović |
Ampstermyn 17 Julie 2015 – 17 Maart 2016 | |
Eerste minister | Denis Zvizdić |
Voorafgegaan deur | Mladen Ivanić |
Opgevolg deur | Bakir Izetbegović |
Ampstermyn 27 Junie 2003 – 28 Februarie 2004 | |
Eerste minister | Adnan Terzić |
Voorafgegaan deur | Borislav Paravac |
Opgevolg deur | Sulejman Tihić |
Ampstermyn 2 April 2003 – 10 April 2003 | |
Eerste minister | Adnan Terzić |
Voorafgegaan deur | Mirko Šarović |
Opgevolg deur | Borislav Paravac |
Kroatiese lid van die presidentskap van Bosnië en Herzegowina
| |
Ampstermyn 17 November 2014 – 20 November 2018 | |
Voorafgegaan deur | Željko Komšić |
Opgevolg deur | Željko Komšić |
Ampstermyn 5 Oktober 2002 – 9 Mei 2005 | |
Voorafgegaan deur | Jozo Križanović |
Opgevolg deur | Ivo Miro Jović |
Voorsitter van die Huis van die Mense
| |
Ampstermyn 9 Februarie 2012 – 17 November 2014 | |
Vise | Ognjen Tadić |
Voorafgegaan deur | Ognjen Tadić |
Opgevolg deur | Bariša Čolak |
Minister van Finansies van die Federasie van Bosnië en Herzegowina
| |
Ampstermyn 12 Desember 1998 – 11 Januarie 2001 | |
Eerste minister | Edhem Bičakčić |
Voorafgegaan deur | Ognjen Tadić |
Opgevolg deur | Nikola Grabovac |
President van die Kroaties-Demokratiese Unie van Bosnië en Herzegowina
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 4 Junie 2005 | |
Voorafgegaan deur | Bariša Čolak |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 20 Augustus 1956 Mostar, Joego-Slawië (nou Bosnië en Herzegowina) |
Politieke party | Kroaties-Demokratiese Unie van Bosnië en Herzegowina |
Eggenoot/-note | Bernardica Čović |
Kind(ers) | Sanja Daniela |
Alma mater | Universiteit van Mostar Universiteit van Sarajevo |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Hy is die Kroatiese lid van die driemanskap wat die presidensiële mag in die land uitoefen. Op 5 Oktober 2002 is hy vir 'n ampstermyn van vier jaar gekies. Van 2 April 2002 tot 10 April 2003 en van 37 Junie 2003 tot 28 Februarie was hy voorsitter van die driemanskap. Op 17 November 2014 is hy herkies as lid van die driemanskap.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |