Elmo de Witt
Elmo de Witt (1935-2011) was 'n Suid-Afrikaanse filmmaker. Hy was bekend in die industrie as "die man met die oog vir talent". Hy was veral bekend vir rolprente soos Debbie, Hoor my Lied en Grensbasis 13. Hy is in 2011 te Uvongo (KwaZulu-Natal) op die ouderdom van 76 aan longverwante probleme oorlede.[1]
Elmo de Witt | |
Geboorte | 1935 |
---|---|
Sterfte | 2011 Uvongo, Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Filmmaker en regisseur |
Aktiewe jare | 1960 - 1990 |
Rolprente | Verskeie, sien teks. |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigAs regisseur:
- Tolla is Tops, 1990
- Enemy Unseen, 1989
- You Must Be Joking!, 1986
- Grensbasis 13, 1979
- Someone Like You, 1978
- Kom tot Rus, 1977
- Mooimeisiefontein, 1977
- 'n Beeld vir Jeannie, 1976
- Liefste Veertjie, 1975
- Ter wille van Christine, 1975
- Vergeet My Nie, 1975
- Kwikstertjie, 1974
- Môre, Môre, 1973
- Snip en Rissiepit, 1973
- Die Wildtemmer, 1973
- Sperrgebiet: Diamantgebied No. 1, 1972
- The Last Lion, 1972
- Z.E.B.R.A., 1971
- Sien jou môre, 1970
- Danie Bosman, 1969
- Hoor my Lied, 1967
- Kavaliers, 1966
- Debbie, 1965
- Satanskoraal, 1959
As vervaardiger:
- Tolla is Tops, 1990
- Accidents, 1989
- Enemy Unseen, 1989
- Abafana a bahle, 1989
- Wild Zone, 1989
- Accident, 1988
- You Must Be Joking!, 1986
- 'n Beeld vir Jeannie (medevervaardiger), 1976
- Vergeet My Nie, 1975
- A New Life, 1971
- Lied in My Hart, 1970
- Die Geheim van Nantes, 1969
Draaiboeke:
- Tolla is Tops, 1990
- Hoor my Lied, 1967
- Debbie, 1965
Redigeerder:
- Debbie, 1965
- Hans en die Rooinek, 1961
- Hou die Blink Kant Bo, 1960
Kinematografie:
- Tolla is Tops, 1990
As akteur:
- Debbie, 1965 as trougas
Verwysings
wysig- ↑ Elmo de Witt oorlede, Nuus24, besoek op 21 Oktober 2011