Eriospermum eriophorum
Plantspesie
Eriospermum eriophorum is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, suid van Vanrhynsdorp, voor. Hier is die enigste populasie bekend en word bedreig deur oorbeweiding.
Eriospermum eriophorum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asparagaceae |
Subfamilie: | Nolinoideae |
Genus: | Eriospermum |
Spesie: | E. eriophorum
|
Binomiale naam | |
Eriospermum eriophorum Marloth ex P.L.Perry, (1989)
|