Eriospermum

Plantspesie

Eriospermum is 'n genus van geofiete wat behoort tot die familie Asparagaceae. Die genus is inheems aan Afrika. Die genus staan ook bekend as bobbejaanore en haasklossies.

Eriospermum
Eriospermum paradoxum
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asparagaceae
Subfamilie: Nolinoideae
Genus: Eriospermum
Jacq. ex Willd., (1799)
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Loncodilis Raf.
  • Phylloglottis Salisb.
  • Thaumaza Salisb.

Spesies

wysig

Daar is 114 spesies wat tot die genus hoort:[1]

Verwysings

wysig