Eriospermum paradoxum

Plantspesie

Die haasklossie (Eriospermum paradoxum) is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Haasklossie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asparagaceae
Subfamilie: Nolinoideae
Genus: Eriospermum
Spesie:
E. paradoxum
Binomiale naam
Eriospermum paradoxum
(Jacq.) Ker Gawl., (1811)
Sinonieme
  • Eriospermum arenicola Poelln.
  • Eriospermum cylindricum Marloth
  • Eriospermum vallis-gratiae Schltr. ex Poelln.
  • Loncodilis scapigera Raf.
  • Ornithogalum paradoxum Jacq.
  • Thaumaza paradoxa (Jacq.) Salisb.
wysig

Bronne

wysig