Eriospermum capense

Plantspesie

Die bobbejaanoor (Eriospermum capense) is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Dit staan ook as die olifantsoor bekend.

Bobbejaanoor
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asparagaceae
Subfamilie: Nolinoideae
Genus: Eriospermum
Spesie:
E. capense
Binomiale naam
Eriospermum capense
(L.) T.M.Salter, (1941)
Sinonieme
  • Ornithogalum capense L.

Infraspesies

wysig

Die spesie het twee infraspesies:

  • Eriospermum capense subsp. capense
  • Eriospermum capense subsp. stoloniferum (Marloth) P.L.Perry

Bronne

wysig