Erna Solberg
Erna Solberg (* 24 Februarie 1961 in Bergen, Hordaland) is 'n Noorse politikus. Sy dien sedert 2004 as voorsitter van die konserwatiewe Høyre-party en sedert 16 Oktober 2013 as Eerste Minister van Noorweë.
Erna Solberg | |
28ste Eerste Minister van Noorweë
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 16 Oktober 2013 | |
Monarg | Harald V |
---|---|
Voorafgegaan deur | Jens Stoltenberg |
Leier van die Høyre-party
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 9 Mei 2004 | |
Voorafgegaan deur | Jan Petersen |
Minister vir plaaslike regering en streeksontwikkeling
| |
Ampstermyn 19 Oktober 2001 – 17 Oktober 2005 | |
Eerste minister | Kjell Magne Bondevik |
Voorafgegaan deur | Sylvia Brustad |
Opgevolg deur | Åslaug Haga |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 24 Februarie 1961 Bergen, Hordaland |
Politieke party | Høyre-party |
Eggenoot/-note | Sindre Finnes |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Universiteit van Bergen |