Fluweelsoetbessie
Die Fluweelsoetbessie (Bridelia mollis) is 'n klein tot groot boom wat op rivieroewers groei in subtropiese en tropiese bosveld. Die blare is met fluweelagtige goue hare bedek, gerond en het opmerklike syare. Dit kom in Botswana, Mosambiek, Malawi, Zambië en Zimbabwe en die Suid-Afrikaanse provinsies Noord-Wes, Limpopo en Mpumalanga voor.[1]
-
groen vrugte -
ryp vrug
Fluweelsoetbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. mollis
|
Binomiale naam | |
Bridelia mollis Hutch., 1912
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Verwysings
wysig- ↑ "Flora of Zimbabwe" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2016.