Frank-Walter Steinmeier
Duitse politikus
Frank-Walter Steinmeier (* 5 Januarie 1956 in Detmold, Noordryn-Wesfale) is 'n Sosiaal-Demokratiese Duitse politikus wat sedert 19 Maart 2017 die amp van twaalfde bondspresident van Duitsland beklee.
Frank-Walter Steinmeier | |
Frank-Walter Steinmeier in 2018 | |
12de President van Duitsland
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 19 Maart 2017 | |
Eerste minister | Angela Merkel |
---|---|
Voorafgegaan deur | Joachim Gauck |
Federale Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 17 Desember 2013 – 27 Januarie 2017 | |
Eerste minister | Angela Merkel |
Voorafgegaan deur | Guido Westerwelle |
Opgevolg deur | Sigmar Gabriel |
Ampstermyn 22 November 2005 – 27 Oktober 2009 | |
Eerste minister | Angela Merkel |
Voorafgegaan deur | Joschka Fischer |
Opgevolg deur | Guido Westerwelle |
Adjunkpremier van Duitsland
| |
Ampstermyn 21 November 2007 – 27 Oktober 2009 | |
Eerste minister | Angela Merkel |
Voorafgegaan deur | Franz Müntefering |
Opgevolg deur | Guido Westerwelle |
Leier van die Sosiaaldemokratiese Party in die Bundestag
| |
Ampstermyn 27 Oktober 2009 – 18 Desember 2013 | |
Voorafgegaan deur | Peter Struck |
Opgevolg deur | Thomas Oppermann |
Waarnemende Leier van die Sosiaaldemokratiese Party
| |
Ampstermyn 7 September 2008 – 18 Oktober 2008 | |
Vise | Andrea Nahles Peer Steinbrück Homself |
Voorafgegaan deur | Kurt Beck |
Opgevolg deur | Franz Müntefering |
Adjunkleier van die Sosiaaldemokratiese Party
| |
Ampstermyn 26 Oktober 2007 – 13 November 2009 | |
Voorafgegaan deur | Bärbel Dieckmann |
Opgevolg deur | Olaf Scholz |
Hoof van die Kanselier
| |
Ampstermyn 31 Julie 1999 – 22 November 2005 | |
Eerste minister | Gerhard Schröder |
Voorafgegaan deur | Bodo Hombach |
Opgevolg deur | Thomas de Maizière |
Lid van die Bundestag vir Brandenburg an der Havel
| |
Ampstermyn 27 November 2009 – 19 Maart 2017 | |
Voorafgegaan deur | Margrit Spielmann |
Opgevolg deur | Dietlind Tiemann |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 5 Januarie 1956 Detmold, Noordryn-Wesfale, Duitsland |
Politieke party | Sosiaaldemokratiese Party |
Eggenoot/-note | Elke Büdenbender (sedert 1995) |
Kind(ers) | Merit Steinmeier |
Alma mater | Universiteit van Gießen |
Handtekening |
Steinmeier het tussen 2005 en 2009 (die eerste kabinet van kanselier Angela Merkel) en tussen 2013 en 2017 (derde kabinet van kanselier Merkel) as minister van buitelandse sake gedien.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Frank-Walter Steinmeier.