Frankfort, Oos-Kaap
Frankfort is 'n nedersetting in die Amahlathi Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die plekkie is 51 km noordoos van King William’s Town. Dit het ontwikkel uit 'n nedersetting vir afgetrede lede van die Duitse Legioen in 1857 en is genoem na Frankfurt in Duitsland.[2]
Frankfort | |
---|---|
Nedersetting | |
Koördinate: 32°46′05″S 27°03′26″O / 32.76806°S 27.05722°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Amathole |
Munisipaliteit | Amahlathi |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,12 km2 (0,82 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 693 |
• Digtheid | 327/km2 (850/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Swart mense | 99.7% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 98.8% |
• Ander | 1.2% |
Poskode (strate) | 5688 |
Poskode (posbusse) | 5688 |
Skakelkode | 043 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Frankfort". Sensus 2011.
- ↑ Raper, Peter (1987). "Dictionary of South African Place Names". Johannesburg: Lowry Publishers. p. 165. Besoek op 22 Mei 2021.