Freesia leichtlinii
plantspesie
Die duinefreesia (Freesia leichtlinii) is 'n meerjarige, geofiet wat inheems is aan die Wes-Kaap en kom voor van Agulhas tot by St. Sebastiaanbaai. Die plant se habitat word bedreig deur ontwikkeling, landbou aktiwiteite, oorbeweiding en indringerplante.
Duinefreesia | |
---|---|
Freesia leichtlinii subsp. alba | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. leichtlinii
|
Binomiale naam | |
Freesia leichtlinii Klatt, (1874)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant het twee subspesies:
- Freesia leichtlinii subsp. alba (G.L.Mey.) J.C.Manning & Goldblatt
- Freesia leichtlinii subsp. leichtlinii